At Lunch

Amanzi Wildsfees 2025 – Die fees om te wees!


Listen Later

Pulane Nel Sekepe het met Martin Boshoff, mede-eienaar van Amanzi, gesels oor die Amanzi Wildsfees op 8 en 9 Augustus – die fees om te wees. Met top kunstenaars, heerlike kosstalletjies, wildritte en die adrenalienbelaaide WildRun, bied dit veel meer as net musiek. “Dis ’n volle avontuur in die hart van die natuur,” sê Martin.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM