At Lunch

At Lunch

By OFMBusinessNews
Download on the App Store

At Lunch episodes

  • Nampo Alfa 2026: Dr. Dirk Strydom
    Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026.
    Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms.
    Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.
    5 min
  • JF Vat Vlam 2026
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking.
    Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam
    Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of [email protected]
    5 min
  • Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem
    Wat beteken die naam?
    Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk?
    Wat is haar rede vir musiek maak?
    Dit is alles vrae wat Irene-Louise beantwoord in haar gesprek met OFM.
    5 min
  • Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
    5 min
  • Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection.
    Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole.
    As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om jou skool se motivering en sakeplan voor 31 Oktober in te dien!
    4 min
  • Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
    5 min
  • Gimmies - Michael van der Merwe
    Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom.
    Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en hoeveel die kaartjies kos.
    5 min

About At Lunch

From the publisher's feed

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.