At Lunch

At Lunch

By OFMBusinessNews
Download on the App Store

At Lunch episodes

  • Kies Laerskool Eureka vir jou kind se onderrig in Kimberley
    Is jy op soek na ’n skool waar jou kind nie net akademies groei nie, maar ook as mens floreer? Laerskool Eureka nooi alle ouers en leerders hartlik uit na ons Opedag op Saterdag, 11 April – ’n geleentheid waar jy self kan beleef wat hierdie skool so besonders maak. Corina Pope, bemarkingshoof gesels met Kayla Barker op At Lunch om meer te vertel. Vir meer inligting, besoek https://www.eurekalaerskool.co.za/
    4 min
  • Rocking the Vaal is om die draai!
    Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Jaco Verwey vertel meer op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe.
    6 min
  • Labournet has landed in Kathu!
    Kiara Bartlett and Christine van Zyl from Labournet Kathu joins Pulane Nel-Sekepe to share all the details about the newly launched Labournet Kathu branch. Why open a branch in Kathu and what does this mean for the Northern Cape? Tune in to find out how your business in the Northern Cape can benefit from the services of Labournet Kathu.
    4 min
  • YellO Fleet Roadshow: BB Motor Group Kimberley
    As deel van die OFM YellO Fleet Roadshow, is Pulane Nel-Sekepe by BB Motor Group in Royldene, Kimberley en sy gesels met Colleen Westenborg, die Nuwe Voertuie Verkoopsbestuurder oor alles wat BB Motor Group vir hul kliente bied. Ervaar betroubaarheid waarop jy kan staatmaak met Mitsubishi by BB Motor Group. Hul diens stop nie by verkope nie – ’n goed georganiseerde dienssentrum en sterk naverkope-ondersteuning hou jou veilig op die pad.
    3 min
  • Span saam met MANNA Studiegroep Gholfdag
    Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan word en hoe jy betrokke kan raak. Die gholfdag vind plaas by die Orkney Gholfklub op 27 Februarie 2026.
    6 min
  • Emoyamed and Dr VC Simmons: Fighting Colorectal Cancer one endoscpic screening at a time
    In recognition of Colorectal Cancer Awareness month, Dr VC Simmons in collaboration with Emoyamed Bloemfontein, 7 Frans Kleynhans Str, Groenvlei, Bloemfontein are conducting a free endoscopic screening marathon to screen patients from the central part of South Africa for colorectal cancer. The Screening Marathon takes place on the 5th and 6th March 2026. Formoe information contact the team on 051 011 7818 or 071 894 5503.
    6 min
  • Enslins gee insig op voorlopige belasting
    Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker dat u voldoen aan die vereistes.
    4 min
  • Immunadue: Meer as 'n immuunversterker
    Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van Immunadue se ander produkte. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting.
    5 min
  • Laerskool Eureka bied weer hul Jaarlikse Wildsveiling aan
    Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word.
    As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en ’n aand wat onthou sal word, dan is hierdie wildsveiling vir jou.
    Vir meer inligting, kontak Gareth Clark: 079 069 4153
    Of Laerskool Eureka: 087 310 5310
    3 min
  • Aquazone Global skop die jaar af met 'n spesiale aanbod!
    Aquazone Global bestaan al langer as 25 jaar en hulle spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het.
    Aquazone Global het n draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander. Kobus Tosen en Dr. Jacky Hattingh kuier op At Lunch om meer oor die osoon sisteem te vertel.
    6 min

About At Lunch

From the publisher's feed

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.