At Lunch

At Lunch

By OFMBusinessNews
Download on the App Store

At Lunch episodes

  • Inttrac Trading: Al vir meer as 30 jaar ’n gevestigde naam in die Suid-Afrikaanse landbousektor
    Inttrac Trading spesialiseer in wye reeks landbou-implemente strek van grondvoorbereiding, plant en oes toerusting tot veevoer-, ontbossings-, saad-sif- en behandeling. Hul kliente kry toegang tot internasionale erkende handelsmerke met kwaliteit produkte wat hul werk vergemaklik, maar ook hul produktiwiteit en uitsette verhoog. Skakel gerus hul bekwame span om die Inttrac Trading-belofte te ervaar – gebou op kwaliteit, gedryf deur diens. Kantoor: 016 365 5799 Webtuiste: www.inttrac.com
    4 min
  • CTU is still accepting late registrations
    CTU would like to remind prospective students that registrations for the 2026 academic year are still open, and walk-ins are welcome at CTU campuses nationwide. Students who are still deciding, or whose plans have changed, are encouraged to visit a campus to explore available study pathways. CTU offers a wide range of vocational, occupational and higher education programmes across fields such as Information Technology, Design, Business Management, Engineering and more. Angelique de Beer,
    Campus Business Development Manager, joins Pulane Nel-Sekepe to share some information.
    Find out more: https://m.ctutraining.co.za/4aYy9eJ
    4 min
  • Akademia bied aan jou 'n geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop!
    Matrieks van 2025! Jy het onlangs jou matriekuitslae ontvang. Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia aan jou die geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop! Ons gesels vandag met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Voorgraadse studieaansoeke vir 2026 by Akademia sluit op 30 Januarie. Doen sommer vandag nog aansoek by www.akademia.ac.za
    5 min
  • OFM NAMPO Park Kersmark 2025
    Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word.

    Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets lekker van die verskeidenheid kosstalletjies, terwyl die kinders in hul eie speelarea baljaar – met ‘n waterglybaan en springkasteel – sodat jy sorgeloos kan inkopies doen! Die Willard Damesprogram word aangebied op die Donderdag en Vrydag in die Graan SA Medialokaal.

    Vir meer inligting, besoek https://www.ofm.co.za/event/1742/ofm-nampo-park-kersmark-2025
    4 min
  • Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek!
    Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende platform vir besighede om hulle produkte en dienste te bemark en verkoop! Doen aansoek by Bloemskou om uit te stal by www.bloemskou.co.za
    6 min
  • Hoërskool Upington maak reg om in 2026 hul 130ste verjaarsdag te vier
    Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie Golf-dag is nou eerskomende Saterdag, 25 Oktober, en volgende jaar het hulle 'n hele jaar van vieringe. Mercia Kearney, deel van Uppies se bemarkings span, gesels met Pulane Nel-Sekepe om meer te vertel.
    5 min
  • Spec-Savers Audiology is Launching a new financial offering
    Pulane Nel Sekepe chats to Bronwyn van Wyk, Head of Spec-Savers Audiology, about the launch of a new financial offer — just R599 for a pair of hearing aids!
    This makes quality hearing support more affordable than ever before in South Africa.
    “Hearing aids are not a luxury,” says Bronwyn. “They’re essential for connection, confidence, and quality of life. So go get your hearing tested — for yourself or your loved one!”
    5 min

About At Lunch

From the publisher's feed

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.