At Lunch

At Lunch

By OFMBusinessNews
Download on the App Store

At Lunch episodes

  • Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier 123 jaar
    Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ‘n leierskool op alle gebiede. Bethlehem Voortrekker Hoërskool streef om steeds ná 123 jaar toonaangewend te bly en Trekkerwees uit te bou om aan sy leuse se strewe te voldoen. Pulane Nel-Sekepe gesels met Adjunk Hoof, Benette Britz oor al die feesvieringe wat plaasvind. Non Sibi Sed Patriae – Nie vir myself nie, maar vir my Vaderland!
    6 min
  • Yonder Hartsfees: Die fees wat jou hart steel
    Dit is amper weer tyd vir die Fees met Hart – Yonder Hartsfees in Kimberley. Dit vind plaas van 4-7 September en Jannie van Zyl, Direkteur van die Noord-Kaapse Geestesgesondheidsvereniging, vertel ons meer oor die fees en waarna luisteraars kan uitsien die jaar. Daar is ook iets nuuts op die jaar se program – die opwindende Mascot Dance Off. Inskrywings is oop en meer inligting kan hier gevind word: https://yonderhartsfees.co.za/
    8 min
  • Ontdek jou Toekoms by UFS – Graad 10&11 Opedag Saterdag 16 Augustus
    Rynhardt Smith, Assistent Direkteur: Studente-werwing by die Universiteit van die Vrystaat, praat met Pulane Nel Sekepe oor die Mini Opendag wat op Saterdag, 16 Augustus plaasvind. Graad 10 en 11 leerders in en rondom Bloemfontein, asook besoekers van Bloemhof en Paarl Boys, en hul ouers, word uitgenooi om meer te leer oor aansoeke vir 2026 en hoe om jou toekoms met doel te beplan. Moet dit nie misloop nie!
    3 min
  • Amanzi Wildsfees 2025 – Die fees om te wees!
    Pulane Nel Sekepe het met Martin Boshoff, mede-eienaar van Amanzi, gesels oor die Amanzi Wildsfees op 8 en 9 Augustus – die fees om te wees. Met top kunstenaars, heerlike kosstalletjies, wildritte en die adrenalienbelaaide WildRun, bied dit veel meer as net musiek. “Dis ’n volle avontuur in die hart van die natuur,” sê Martin.
    4 min
  • Baby Tjoklits by Tjokkies Kleuter Inter Dag
    Tjokkies bied aan ’n Inter-kleuter Sport- en Pretdag op die 9de Augustus by Universitas Primere Skool. Met prettige aktiwiteite wat vir die kleuters wag, bring Tjokkies die verskillende kleuterskole in Bloemfontein bymekaar vir n dag wat jou hart behoorlik tjoklits gaan laat klop. Juffrou Elsabe en Juffrou Blanche kuier by Pulane op At Lunch en vertel meer. https://tjokkies.co.za/
    5 min
  • NMI Toyota Answers Frequently Asked Parts Questions
    Mark Phillips, Parts Supervisor at NMI Toyota Postmasburg, recently spoke with Pulane Nel Sekepoe about common questions customers often have regarding vehicle parts. Based at 53 Main Street in Postmasburg, next to the Spar Shopping Centre, Mark also highlighted their Kuruman branch located at 54 Main Street, next to the Astron Fuel Station.
    3 min
  • Droomsindroom reg om vleis te wys by die RPO Noord-Kaap vleisfees 2025!
    Die Rooivleis Produsente Organisasie Noord-Kaap bied op 13 Junie 2025 in samewerking met Beefmaster die Wys Jou Vleisfees aan by die Mittah Seperepere Konferensiesentrum in Kimberley en OFM as trotse mediavenoot. Dit is ‘n fees vir elke vleisliefhebber – met meer as 100 stalletjies, vee-uitstallings, kompetisies soos skaapkop-eet en boogskiet, die gewilde Lamb Champs, en ‘n propvol musiekprogram tot 23:00 met Droomsindroom, Jan Jan Jan, en meer! Kaartjies is te koop vanaf R50 op Quicket en by die hekke. Die Janne van Jan Jan Jan sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel!
    5 min

About At Lunch

From the publisher's feed

At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.