At Lunch

Laerskool Eureka bied weer hul Jaarlikse Wildsveiling aan


Listen Later

Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word.
As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en ’n aand wat onthou sal word, dan is hierdie wildsveiling vir jou.
Vir meer inligting, kontak Gareth Clark: 079 069 4153
Of Laerskool Eureka: 087 310 5310
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM