Nuus

Ambag-opleiding vir gas en olie


Listen Later

'n Gespesialiseerde sweisopleidingswerkswinkel sal in Outapi, in die Omusati-streek van Namibië, gehou word van 15 Desember tot 19 Desember. Die Nakanyale Beroepsopleidingsentrum sal die opleiding aanbied. Sweiswerk is 'n hoeksteen van industriële ontwikkeling, noodsaaklik vir infrastruktuur, energieprojekte en vervaardiging. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Albin Jacobs, van die Baumgartsbrunn Beroepsopleidingsentrum gepraat oor die kursus.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings