Nuus

Amerika probeer net vrede in Europa bewerkstellig


Listen Later

Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, sê president Donald Trump soek 'n besliste einde aan die oorlog tussen Rusland en Oekraïne. 'n Tweede ronde vredesamesprekings onder leiding van die VSA sal vandag in Switserland begin, met Moskou wat hou by sy eise vir omvattende territoriale en politieke toegewings van Oekraïne, maar Kiëf verwerp dit. Rubio sê al wat Amerika probeer doen, is om 'n rol te speel om beide nasies te help om 'n voordelige ooreenkoms te bereik:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings