Nuus

Amerika val nóg 'n boot van Venezuela aan


Listen Later

President Donald Trump van Amerika sê die weermag het ʼn aanval uitgevoer op ʼn vermeende Venezolaanse dwelmvaartuig wat in internasionale waters op pad was na Amerika. Drie mans is in Maandag se aanval dood. Dit volg na ʼn soortgelyke aanval vroeër die maand waarin elf mense dood is. Trump sê hierdie uiters gewelddadige dwelmkartelle hou ʼn gevaar in vir Amerika se nasionale sekuriteit, buitelandse beleid en belangrike Amerikaanse belange. Hy sê hulle het bewyse dat die bote aan ʼn dwelm-terroristegroep behoort het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings