Nuus

Amnestie veroordeel 'predatore' op wêreldverhoog


Listen Later

Amnestie Internasionaal het sy 2025/26 jaarverslag bekend gestel. Die sekretaris-generaal, Agnès Callamard, gebruik die woord ‘predatore’ om Donald Trump, Benjamin Netanyahu en Vladimir Putin te beskryf. Hulle word omdat hulle die multilaterale stelsel wat na die Tweede Wêreldoorlog gestig is, verwerp. Amnestie voer aan dat hul optrede 'n "visie sonder 'n morele kompas" skep.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings