Nuus

Amoomo op pensioendiewe se spoor


Listen Later

Regsman Kadhila Amoomo sê hy sal nie die saak van pensioenarisse wat ingeloop is by NamPost laat vaar voor hy nie ‘n gunstige uitkoms kry nie. NamPost het intussen gesê hy het ‘n dringende ondersoek gelas en kyk ook na die moontlike byvoeging van onwettige begunstigdes, saam met onreëlmatige aftrekkings. Amoomo sê aan Kosmos 94.1 Nuus NamPost het twee weke tyd om die saak op te los.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings