Nuus

Amper 10 000 mense aangekeer by SA se grense


Listen Later

Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê 'n totaal van 9 954 persone is gedurende die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar onderskep, aangekeer en gedeporteer terwyl hulle probeer het om die land onwettig binne te kom. Masiapato sê 5 826 het nie dokumente gehad nie, 2 127 kon nie toegelaat word nie en 2 001 was ongewenste persone. Die kommissaris sê die meerderheid van die onderskepte en gedeporteerde individue was Basotho's, Zimbabwiërs en Mosambiekers:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings