Nuus

ANC-beleid verlam ekonomie


Listen Later

Die Referendum Party sê president Cyril Ramaphosa weier om te erken dat die ANC-bewind en -beleid die ekonomie steeds verlam. Woordvoerder Joan Swart sê armoede duur voort en ongelykheid bly krisisse wat nie toevallig is nie, maar die onvermydelike gevolg van beleid wat die ekonomie verlam het, staatsvermoë uitgehol het en korrupsie verskans het:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings