Kosmos 94.1

ANC het geloofwaardige leiers nodig, meen Cyril


Listen Later

Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party moet vry wees van begunstiging, korrupsie en faksievorming. Hy het gister die slotrede gelewer ná die nasionale uitvoerende komitee se lekgotla in Boksburg, Gauteng. Partyleiers van oor die land het vergader om ʼn aksieplan te finaliseer om prioriteite in te stel wat in die 8 Januarie-verklaring uiteengesit is. Ramaphosa sê hulle het mense met integriteit en geloofwaardigheid nodig om Suid-Afrikaners te dien:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1