Nuus

ANC looi AfriForum oor Mbalula-dossier


Listen Later

Die ANC het AfriForum se sogenaamde 'Mbalula-dossier' afgemaak as 'n polities gemotiveerde aanval op sy sekretaris-generaal Fikile Mbalula. Die party het die burgerregte-organisasie daarvan beskuldig dat hy optree soos 'n buitelandse groep wat Suid-Afrika se soewereiniteit ondermyn en post-apartheidtransformasie teenstaan. Die ANC het volle vertroue in sy sekretaris-generaal en leierskap herbevestig. Die woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu, sê die fokus bly op die verdediging van nasionale soewereiniteit, die bevordering van ekonomiese transformasie en die verbetering van die lewens van Suid-Afrikaners:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings