Nuus

ANC vernietig munisipaliteite en omgewing, sê VF Plus


Listen Later

Die Vryheidsfront Plus in Noordwes beskuldig die ANC dat sy disfunksionele munisipaliteite die omgewing vernietig. Michal Groenewald van die party sê in die Rustenburg- en Brits-omgewing word giftige chroomslyk-chemikalieë en mynafval wat swaar metale bevat, jare lank al in strome en vleilande gestort, maar niemand tree op teen die oortreders nie. Groenewald sê die huidige vernietiging van die omgewing is ʼn blatante menseregte-oortreding as gevolg van die ANC se wanbestuur en verwaarlosing:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings