Nuus

ANC verstom oor gerugte dat Ramaphosa wil bedank


Listen Later

Die ANC sê hy is verstom oor berigte dat president Cyril Ramaphosa wil bedank. Berigte doen die afgelope maande die rondte dat hy die einde van die maand ná die G20-beraad in Johannesburg gaan uittree. Daar word bespiegel dat die minister van Minerale en Petroleum Hulpbronne, Gwede Mantashe, as president sal waarneem. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het aan Newzroom Afrika gesê Ramaphosa dien die land goed:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings