Nuus

Andrada se uitslae vertoon goed


Listen Later

Andrada Mining het 'n rekord kwartaallikse tinproduksie van 286 ton by sy Uis-myn behaal gedurende die kwartaal geëindig 31 Mei 2026. Die maatskappy het ook bemoedigende litiumboorresultate by Lithium Ridge aangekondig, insluitend grade van tot 3,46 persent litiumoksied, terwyl ertsorteringstoetse by Brandberg-Wes dui op 'n potensieel laekoste-roete na produksie vir tin, wolfram en koper. Uitvoerende hoof Anthony Viljoen het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings