Nuus

Andrew moet in VSA getuig oor Epstein


Listen Later

Suhas Subramanyam, ‘n Demokratiese senator en lid van die oorsigkomitee wat ondersoek instel na die Jeffrey Epstein-skandaal, sê Andrew Mountbatten Windsor behoort getuienis in die VSA te lewer. Hy sê Epstein self is nooit verantwoordbaar gehou nie maar, daar is nou ‘n geleentheid.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings