Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons glo die Here is ons Anker (Heb 6:19)En Hy roep ons om 'n hawe te wees waar Hy mense Inbring, Versorg, Toerus en Uitstuur. Hier voer ons gesprekke oor Jesus, die Bybel, Geloof, Genade en hoe ons ... more
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.
January 25, 2021105. Gelyknisse: Die groot bruilofsfeesJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more9minPlay
January 25, 2021104. Gelykenisse: Die slegte duiweboereJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more8minPlay
January 25, 2021103. Gelykenisse: Die twee seuns wat in die wingerd moes gaan werk hetJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more7minPlay
January 25, 2021102. Gelykenisse: Die werkers in die wingerdJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more9minPlay
January 25, 2021101. Gelykenisse: Die amptenaar met die dubbele standaardeJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more9minPlay
January 25, 2021100. Gelykenisse: Die weggesteekte skat en die kosbare pêrelJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more8minPlay
January 25, 202199. Gelykenisse: Onkruid tussen die koringJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more8minPlay
January 25, 202198. Gelykenisse: Die boer en die saadJesus het stories vertel om mense te help verstaan hoe sy koninkryk werk. Ons gaan oor 'n paar van die gelykenisse praat waarvan ons in die Evangelies lees....more9minPlay
January 25, 202197. Oor dankbaarheid'n Gelowige leef 'n lewe wat God eer, of ons probeer ten minste. Dis nie altyd so maklik nie, veral as ons nie altyd seker is presies hoe so 'n lewe lyk nie. Ons praat saam oor alledaagse dinge en hoe ons alledaagse dinge ook die Here kan eer....more8minPlay
January 21, 202196. Die eerste kerk - Handelinge 28Ons stap deur Handelinge, hier hoor ons oor die eerste kerk en haar leiers wat ‘n nuwe boodskap in ‘n antieke wêreld moes vertel. Ons sien ‘n gesindheid van vasberadenheid onder verdrukte volgers van Jesus, en dit omdat hulle alles gegee het om Jesus se storie bekend te maak....more7minPlay
FAQs about Ankers - Die Hawe Podcast:How many episodes does Ankers - Die Hawe Podcast have?The podcast currently has 205 episodes available.