Nuus

Ankit Gems-fabriek hupstoot vir plaaslike verwerking


Listen Later

Die waarnemende minister van nywerheid, mynbou en energie, Frans Kapofi, het Vrydag die nuwe Ankit Gems Namibia-fabriek ingewy. Dit is 'n hupstoot vir werkskepping en industriële groei. Die multimiljoen-Namibiese-dollar-fasiliteit beloof om plaaslike verwerking te verbeter en Namibië as 'n sterker speler in die globale edelsteenmark te posisioneer. Kapofi is aan die woord.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings