Spektrum

Anné Pretorius - Memoires van jou Moeder


Listen Later

Johann Els gesels met Anné Pretorius oor haar Ma se nalatingskap in die vorm van briewe wat sy toe as ‘n idee gebruik het om vir ander die kans te gee om vir hulle kinders iets kosbaars te los om jou mee te onthou. Vandaar “Memoires van jou Moeder.” Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit