Kosmos 94.1 Landbou

Anro Swanepoel gesels met Luton Koorts oor 'n bosdoder.


Listen Later

Volgens kenners is dit belangrik dat landbou grond in Namibië ontbos word. Daar is baie produkte wat met ontbossing kan help. Een van die produkte is Kaput 100 Gel. Anro Swanepoel die verspreider van die produk sluit by ons aan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1