LEEFSTYL - HOOGTEPUNTE

ANSA VAN GEEST - Symfonie van Hoop – Interskole, Musiek en ’n Gebed vir Vrede


Listen Later

In hierdie aangrypende boodskap uit Klipies van Hoop deel Ansa van haar ervarings tydens interskole, waar kinders se vreugde, musiek en sport ’n boodskap van hoop en eenheid uitdra. Sy verbind dit met die ontroerende verhaal van Kenji, ’n Hiroshima-oorlewende, wie se musiek jare later steeds vrede en genesing bring. Hierdie stuk herinner ons daaraan dat ware harmonie in luister, saamleef en droom lê – ’n simfonie van hoop vir Suid-Afrika en die wêreld.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LEEFSTYL - HOOGTEPUNTEBy Cape Pulpit / Kaapse Kansel