Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 796 episodes available.
April 28, 2024Effektiewe Rigtingwysers na ChristusTEKS: Johannes 1:19-42TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus‘n Effektiewe rigtingwyser ... ... wys weg van self af! ... is op sy pos! ... is akkuraat! ... is vreesloos! ... is doelgerig!Franz Greffrath...more42minPlay
April 14, 2024Openbaring: 33. Die Wederkoms: Graan- en DruiweoesOpenbaring 14:14-20 Die Graanoes (vv.14-16); Die Druiweoes (vv.17-20).Franz Greffrath...more48minPlay
April 07, 2024Openbaring: 32. 'n Boodskap van Behoud en BenoudheidOpenbaring 14:1-13 ‘n Boodskap van Behoud aan die Kerk (vv.1-5); ‘n Boodskap van Benoudheid aan die Wêreld (vv.6-13).Franz Greffrath...more49minPlay
March 31, 2024Ons Christelike Hoop1 Petrus 1:3-5 Die Bron van ons Hoop Die Voorwerp van ons Hoop Die Aard van ons Hoop Die Sekuriteit van ons Hoop Die Ontvangs van ons HoopFranz Greffrath...more38minPlay
March 29, 2024Die Voorspelde Veragting van Ons Verlosser (Goeie Vrydag 2024)Jesaja 53Franz Greffrath...more36minPlay
March 17, 2024Openbaring: 31. Sataniese Verleiding deur Valse GodsdiensTEKS: Openbaring 13:11-18TEMA: Sataniese Verleiding deur Valse GodsdiensDie Dier uit die Aarde se: GEVAAR; GESAG; GEBRUIKE.Franz Greffrath...more45minPlay
March 10, 2024Openbaring: 30. Sataniese Vervolging deur Sekulêre RegeringOpenbaring 13:1-10TEMA: Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering Die IDENTITEIT van die Dier (vv.1-2); Die INVLOED van die Dier (vv.2-4); Die INGESTELDHEID van die Dier (vv.5-8); Die IMPLIKASIE van die Dier (vv.9-10).Franz Greffrath...more45minPlay
FAQs about Antipas Pretoria:How many episodes does Antipas Pretoria have?The podcast currently has 796 episodes available.