Nuus

Antwoorde steeds gesoek oor Swapo-gate


Listen Later

Vandag is die Internasionale Dag van die Slagoffers van Gedwonge Verdwynings. Hierdie Verenigde Nasies-herdenking beklemtoon die ernstige ongeregtighede en lyding wat aan slagoffers en hul families wêreldwyd veroorsaak word, en om aksie te bevorder om dié misdaad teen die mensdom te voorkom. Dr. Leefa Martin 'n oorlewende van Swapo se Lubango-kerkers in Angola, en 'n lid van Conquerors – Survivors of Lubango Dungeons and Other Atrocities in Exile, het met Kosmos 94.1 gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings