Kompas Gemeente

Antwoorde wat ek nie verwag het nie


Listen Later

Marius Malan het die reeks vir ons voortgesit en met ons gesels oor: Antwoorde wat ek nie verwag het nie. Jesus antwoord baie keer 'n vraag met 'n teenvraag. Dit kan soms frustrerend wees, maar die rede daarvoor is om groei by jou uit te lok, jou met 'n keuse te laat en jou geleentheid te bied om Hom te leer ken vir wie Hy is.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente