Nuus

Arbeid en myne: Alle sektore moet saamwerk


Listen Later

Soos belangstelling in Namibië se energie- en mynbou-sektore aanhou groei is daar hoop vir werkskepping. Kenners bly egter waarsku dat mynbou nie 'n langtermyn oplossing vir die land se werkloosheid-krisis is nie. Volgens Danny Meyer, SME's Compete se direkteur, moet nie net die regering werksekerheid verseker nie, maar almal wat betrokke is by mynbou. Kosmos 94.1 Nuus het met Meyer gepraat wat beklemtoon dat alle sektore moet saamwerk om die ekonomie te ondersteun, ook in myndorpe.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings