Arbeiders kry pak in plaaslike owerheidsverkiesing
Die Arbeidersparty het lelik pak gekry in Engeland se plaaslike owerheidsverkiesing. Reform UK het skoonskip in talle van die rade gemaak. Die Britse premier Keir Starmer sê daar is nie ‘n manier wat hy sal wegstap en die land in chaos dompel nie.