Nuus

Arbeidmark verander, maar aftreebeplanning nie


Listen Later

Namibië se arbeidsmark is vinnig besig om te verander, met meer geskoolde individue wat hulle tot vryskutwerk wend vir die vryheid en buigsaamheid daarvan. Maar baie mense sien aftreebeplanning oor die hoof, wat noodsaaklik is vir finansiële welstand. Om klein te begin, finansies dop te hou, opsies soos aftree-annuïteite of effektetrusts te ondersoek is belangrik. Andreas Shaanika, kliëntebestuurder by Old Mutual Namibia het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings