Nuus

Arbeidskommissaris sat vir sloer met dispute


Listen Later

Die Kantoor van die Arbeidskommissaris word oorval met ‘n groot toename in die uitstel van prosedures om arbeidsgeskille op te los. Die vernaamste rede hiervoor is partye wat onvoorbereid is. Arbeidskommissaris Kyllikki Sihlahla sê met onmiddellik effek sal geen uitstel langer toegestaan word tensy ‘n geldige rede verskaf word nie. Die woordvoerder van die Kantoor van die Arbeidskommissaris, Maria Hedimbi, het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings