AfriPod

ARGIEF: Sal jy ’n belastingboikot ondersteun?


Listen Later

*Hierdie episode het op 19 Mei 2021 verskyn

Jacques Broodryk het in Mei 2021 met prof. Koos Malan en Johan Kruger gesels oor die wanbesteding van belastingbetalergeld en of die publiek se frustrasies met die regering oor hierdie wanbesteding kan lei tot ’n belastingopstand. Op 30 Augustus 2021 het AfriForum ’n belastingmanifes gepubliseer waarin die organisasie ’n dispuut met die regering verklaar het oor die vermorsing van belastingbetaler geld en het die organisasie ook gewaarsku dat ’n belastingopstand onafwendbaar is indien die voortdurende plundering van die staatskas en die stoomroller van destruktiewe beleidsidees nie summier gestaak word nie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AfriPodBy AfriForum Media

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings