Nuus

Arteta sê sy spelers sal moet besin


Listen Later

Manchester City is met een wedstryd oor slegs drie punte agter die Premierliga-voorlopers, Arsenal, wat gisteraand op die Etihad-stadion met 2-1 verslaan is. Rayan Cherki het aan City die voorsprong besorg, maar Arsenal het sake binne sekondes met Kai Havertz se doel gelykop gemaak. Erling Haaland se doel in die tweede helfte het die oorwinning beklink. City kan die Gunners verbysteek as hulle die tweede laaste span, Burnley, Woensdag kan klop. Arsenal-bestuurder, Mikel Arteta, sê sy spelers moet herbesin met vyf wedstryde wat oorbly:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings