SA Gemeente Londen Preke - audio

As jou lewe tot stilstand kom


Listen Later

Na afloop van die vulkaniese uitbarsting in Ysland wat miljoene mense se lewens tot stilstand gebring het, verduidelik Rian vir ons aan die hand van Joh 20 dat die Here soms juis 'n mense se lewe tot stilstand roep sodat jy 'n hele nuwe rigting vir jou lewe kan inslaan.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn