Boodskappe uit die Woord

As jy nader staan, gaan jy beter sien! - Hugo Weich, 19 September 2021


Listen Later

Hoe NADER jy aan Jesus kom, hoe DUIDELIKER sien jy God!! Dis wanneer die grootste skille van ons oë afval, naby GOD!
Jesus maak ons oë vir God oop!
Nader aan Hom sien jy beter!
Nader aan Hom verdwyn die hoekoms en waaroms en al die verklarings en kommissies; en ek begin leef in die teenwoordigheid van ’n liefdevolle genadige Vader.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente