Kosmos 94.1

As jy wil dien, kyk uit vir NamPol-werwings


Listen Later

Vrydag gradueer 1 380 nuwe rekrute van Namibiese polisie. NamPol-woordvoerder, adjunk-kommissaris Kauna Shikwambi, sê die geleentheid, wat by die Oshakati Onafhanklikheidstadion plaasvind, vorm deel van die regering se pogings om polisiesigbaarheid en -teenwoordigheid binne plaaslike gemeenskappe te versterk. Sy moedig Namibiërs aan om gereeld uit te kyk vir polisie-werwingsaankondigings en te oorweeg om by die mag aan te sluit.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1