ek bespreek vandag kleur in skrywes en ook lirieke en wat die insluit van kleure doen aan die emosie van skrywes.
Ek het ook interessante vrae gevra en deel die luisteraars se terugvoer.
Ook deel ek woorde van die volgende persone:
@riananelofficial
@almero_musiek
@coetzee_jerome
@versameling_van_gedagtes
@hanna.skryf
@notaboek_drome
#kleur #podcast #afrikaans #musiek #lirieke #woorde #poësie