Sign up to save your podcasts
Or

Julle.... Vandag gesels ek oor een onderwerp wat my baie fassineer.
Ek hoop ek kan jou ook aansteek.
Musiek... en poësie.
Luister net, jy sal verstaan dat die twee; nie geskei kan word nie.
Ek deel oor skrywers se musiek keuses en of hulle eerder skryf in stilte.
Ek lees ook gedigte van:
@verkwik
@mieropdieman
@diewaarheidthe
@gedagtes_van_n_enkeling
@skryf_dit_net
@_themusecollective_
Hoop julle geniet dit!
By AntonJulle.... Vandag gesels ek oor een onderwerp wat my baie fassineer.