RSG Kuns

Aspoestertjie-pantomime by Afriforumteater


Listen Later

Die gewilde sprokie, Aspoestertjie, word op ‘n nuwe en vars manier aangebied in ‘n pantomime by die Afriforumteater in Pretoria. Christelle Webb-Joubert was by een van die repetisies, waar sy met Ferdinand Gernandt, Leah, Marnu van der Merwe en Carmen Pretorius gesels het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG