RSG Sport

Atletiek in 2020


Listen Later

Soos met ander sportsoorte het Covid-19 ook 'n groot impak op atletiek gehad. Jody Hendricks kyk terug na alles vanjaar op én van die baan af gebeur het. Hy praat met een van die land se top atlete wat Covid-19 opgedoen het, en hoor by Wayde van Niekerk hoe die uitstel van die Olimpiese Spele sy jaar en herstelproses beïnvloed het. Een van die land te top atletiekafrigters vertel ook hoekom hy glo dat Caster Semenya deur die Internasionale Ateletiekfederasie geteiken word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG SportBy RSG