Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 370 episodes available.
August 29, 2026Die droommyl (Deel 2)Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was - 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op - 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, en die byeenkoms vorm deel van die Stellenbosch Woordfees. Fritz Klaaste het hierdie bydrae saamgestel....more7minPlay
August 29, 2026Koffiesport 29 Augustus 2026'n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met 'n effense tong-in-die-kies-benadering....more6minPlay
August 29, 2026Sporttrivia: Eeerste wêreldtitelboksgeveg in SAHeinrich Schulze vertel van die eerste wêreldtitelboksgeveg in Suid-Afrika op 4 September 1937 tussen Petey Sarron en Freddie Miller....more6minPlay
August 22, 2026Die droommyl (Deel 1)Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was - 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op - 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, en die byeenkoms vorm deel van die Stellenbosch Woordfees. Fritz Klaaste het hierdie bydrae saamgestel....more6minPlay
August 22, 2026Tussen die sportblaaie: TRUE GENIUSHeinrich Schulze blaai deur Wayne Barton se boek, TRUE GENIUS: GEORGE BEST - THE GAMES, THE GOALS, THE GLORY. THE COMPLETE UNTOLD STORY....more6minPlay
August 15, 2026Sporttrivia: Mayo se vloekHeinrich Schulze vertel van die 75-jaar lange vloek wat op die Gaeliese voetbalspan van Mayo gerus het....more6minPlay
August 08, 2026Tussen die sportblaaie: CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBITHeinrich Chulze blaai deur Telford Vice se boek, CRICKET IN AN UMPIRE’S ORBIT: MARAIS ERASMUS - THE ROCK ‘N ROLL YEARS....more7minPlay
August 01, 2026Sporttrivia: Rubyspelende politiciHeinrich Schulze vertel van politici wat rugbyspelers was....more7minPlay
July 25, 2026Tussen die sportblaaie: TROMP-OP RUGBYHeinrich Schulze blaai deir Gerrit Pool se boek, TROMP-OP RUGBY....more6minPlay
July 18, 2026Sporttrivia: Sokker WêreldbekertrofeesHeinrich Schulze kyk na die geskiedenis van die twee trofees, wat die afgelope 94 jaar by die Sokker Wêreldbekereindrondte op die spel was....more6minPlay
FAQs about RSG Sport:How many episodes does RSG Sport have?The podcast currently has 370 episodes available.