Kosmos 94.1

Aus-vlaktes in kleur getooi


Listen Later

Dele van die woestyn in die Suide is tans in blomme geklee. Na welkome reën is die vlaktes rondom Aus in kleur getooi met 'n vars tapyt van pers sporries, of Heliophila deserticola. Die publiek word uitgenooi om dit self te gaan ervaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Piet Swiegers, die eienaar van Klein-Aus Vista, oor die skouspel gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1