Australië sal 'n Palestynse staat erken by volgende maand se Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies. Premier Anthony Albanese het vandag die aankondiging gemaak.