SA Gemeente Londen Preke - audio

Avatar


Listen Later

Na die suksesvolle vrystelling van die fliek Avatar, gesels Dawie vandag met ons oor effektiewe maniere hoe mens hierdie fliek kan gebruik as 'n wegspringpunt vir 'n geestelike gesprek. Ben Payne van MedAir gesels ook met ons oor die werk wat hulle tans doen in aardbewing-getuisterde Haiti.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn