Landbou kenners het hulle kommer uitgespreek oor die profyt wat op die oomblik gemaak word op die verkoop van avokado's in Namibië. Kenners meen die verkoopsprys in Namibië vir Suid-Afrikaanse avokado’s is tussen 300 en 1 000 persent van dit wat die produsent vra. Derek Donkin van Subtrop in die buurland wat avokado, lietsjie en mango produsente bystaan, is ons gas.