Nuus

Baanbrekende plaaslike navorsing bring verstommende uitslae


Listen Later

Die Namibiese Natuurstigting gaan voort met sy navorsing by die Kunene-riviermond vir die heel eerste Namibiese studie oor groenseeskilpad-gedrag en bevolkingspatrone. Kosmos 94.1 Nuus het met navorser Francois Theart gesels vir 'n opdatering oor die projek wat in November verlede jaar afgeskop het. Theart onderstreep die belangrikheid van die Kunene-delta vir die seeskilpaaie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings