Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport sp... more
FAQs about Baasraak saam Coach Freek:How many episodes does Baasraak saam Coach Freek have?The podcast currently has 64 episodes available.
April 09, 2025Die God van die Underdog - Coach FreekHIERNA MOET JY LUISTER! In die potgooi gesels Coach Freek met die manne oor die "God van die Underdog" Maak seker jy luister daarna en deel dit met almal wat jy ken? Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more50minPlay
January 27, 2025Wat God sal doen om een siel te redLuister na Coach Freek se Preek wat hy gepreek het by die Prison to Praise Tentdiens te Humansdorp Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 1minPlay
February 28, 2024Baasraak saam Coach Freek 21 Feb 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Die episode was opgeneem by die Beaufort Wes Korrektiewe Sentrum Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 10minPlay
February 09, 2024Jou Gereedskapkas - Menzo StraussLuister na die Potgooi Episode van Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more55minPlay
January 22, 2024Baasraak saam Coach Freek 22 Jan 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more54minPlay
January 18, 2024Baasraak saam Coach Freek 19 Jan 2024Luister na Coach Freek se Radio Program "Baasraak" wat elke weeks oggend tussen 6-7uur op Unlock Radio uitgesaai word. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 1minPlay
December 11, 2023Besoek aan Oudtshoorn Vroue Korrektiewe Sentrum - 10 Desember 2023Ons het 'n lieflike tyd gehad binne die Oudtshoorn Vroue tronk. Omtrent al die vroue het saam my gebid en die Here Jesus aangeneem as hulle Verlosser en Here. Baie dankie vir almal se boodskappies en gebede. Die dames het dit baie geniet en waardeer Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more2h 4minPlay
November 29, 2023Die Here het 'n weg vir my gemaak - Adrian Meyer.Coach Freek gesels met Adrian Meyer. Adrian het bekend gestaan as ‘n gewoonte misdager en was vir baie jare tronk toe gestuur. Daar was egter vir Adrian 'n Weg uit die lewe van misdaad en geweld.Maak seker jy luister na Adrian se storie en om dit dan met almal wat jy ken te deel. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 26minPlay
September 05, 2023Baasraak saam Coach Freek by die Vanryhnsdorp Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Vanryhnsdorp Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 35minPlay
September 02, 2023Baasraak saam Coach Freek by die Calvinia Korrektiewe SentrumLuister na die potgooi van die Baasraak saam Coach Freek Radio Program wat ons by die Calvinia Korrektiewe Sentrum opgeneem het. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 46minPlay
FAQs about Baasraak saam Coach Freek:How many episodes does Baasraak saam Coach Freek have?The podcast currently has 64 episodes available.