Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Freek Vermaak se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 24 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, rehabilitasie sentrums, sport sp... more
FAQs about Baasraak saam Coach Freek:How many episodes does Baasraak saam Coach Freek have?The podcast currently has 64 episodes available.
January 23, 2021Samuel HendricksSamuel het vir oor die sestienjaar, verskeie tronk vonnisse, in Namibie uit gedien. Hy het ook verskeie kere uit tronke ontsnap. In 2001 het Samuel 'n brief ontvang van 'n dame, waarna hy gevry het. Die dame het in die brief 'n vreemde versoek aan hom gerig, wat sy asem weg geslaan het. Luister self na Samuel se storie.... Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 8minPlay
January 10, 2021Dries DelportOom Dries boer op sy plaas naby Boshof in die Vrystaat. Oom Dries was een van die eerste pasiente wat in die hospitaal opgeneem was met Covid. Oom Dries deel sy getuienis met Coach Feek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more33minPlay
December 11, 2020Andre Janse Van RensbergAndre was 'n suksesvolle prokureur gewees. Tydens die resessie van 2008 het hy 'n verkeerde keuse gemaak wat hom in die tronk laat beland het. Andre deel sy storie met Freek Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more1h 50minPlay
December 05, 2020Jean-Claude "Jase" DelportJean was vir baie 'n "bouncer" in nagklubs gewees en heelwat mense baie seer gemaak. Die Here Jesus het egter Jean se harde hart gebreek en nou is hy 'n man van liefde, wat mense nie meer seer maak nie. Baasraak Webblad · Baasraak Facebook · Baasraak YouTube Kanaal...more39minPlay
FAQs about Baasraak saam Coach Freek:How many episodes does Baasraak saam Coach Freek have?The podcast currently has 64 episodes available.