Copps 94.1

Baba Storting Bly 'n Probleem


Listen Later

Inwoners van Swakopmund is redelik geskok nadat 'n 27 jarige vrou probeer het om haar pasgebore baba in die toilet af te spoel by die Swakopmundse Staats hospitaal. Die baba het gesterf asgevolg van die insident. Dit volg ook op nog 'n voorval waarby die liggaampie van 'n pasgebore baba seun gevind is by die Walvisbaaise asgate en kort voor dit was 'n 5 maande oue fetus ook gekry tussen rommel langs 'n kus pad. JP Nel van Kosmos 94.1 gesels met Catrien du Toit 'n maatskaplike werker van Huis Maerua Kinderhuis in die hoofstad oor die tendens.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Copps 94.1By Kosmos 94.1