Nuus

Badenoch looi Starmer oor migrasie


Listen Later

Die Britse Konserwatiewe leier, Kemi Badenoch, kritiseer die regering se beleid oor migrasie. Die jongste data toon dat meer as 50 000 migrante die Engelse Kanaal met klein bote oorgesteek het sedert Keir Starmer eerste minister geword het. Volgens die Internasionale Organisasie vir Migrasie het minstens 20 mense vanjaar gesterf terwyl hulle probeer het om die Kanaal oor te steek. Badenoch het aan Sky News gesê die Arbeidersparty het nie 'n afskrikplan om dit te keer nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings